Annie's Pub & Grill in Stikland het op Saterdag 2 November 'n skare mense byeengebring om ’n glasie op 'n Don Pedro van 279 l te klink.
’n Noodlottige ongeluk het gisteroggend (6 November) omstreeks 07:00 op die R44 plaasgevind toe die bestuurder van ’n Hyundai H-100-bakkie beheer verloor en die voertuig gerol het.
Sy was op pad na haar ouerhuis in Frankfort. Sy was so te sê om die draai. Maar sowat 30 km voor haar eindbestemming het ...