Menseregtedag word jaarliks op die dag gevier. Dit is ‘n belangrike openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat die Sharpeville-slagting van 1960 herdenk. Op hierdie dag is 69 betogers doodgeskiet en 180 ...
KARIEGA in die Oos-Kaap het vanjaar gasheer gespeel vir Menseregte Dag-viering van die regering. Die geleentheid is bygewoon deur onder meer adjunkpresident Paul Mashatile en die minster van sport, ku ...
PROFESSOR André Odendaal, wat in die apartheids­jare die regime uitgedaag het toe hy die eerste wit krieketspeler was wat hom ...